Kongres ingelig oor Trump-dokumente

Amerikaanse kongresleiers is volgens berigte agter geslote deure inligting aangebied oor die ondersoek na sowat 300 geklassifiseerde dokumente waarop verlede jaar by oudpresident Donald Trump se Mar-a-Lago-oord beslag gelê is. Die onbevestigde aanbod is gemaak deur amptenare van die Departement van Justisie en die kantoor van die direkt09:00eur van nasionale intelligensie. Die departement is ook besig met ‘n aparte […]

Read More

Afcon 2027: Oudit op infrastruktuur begin

Botswana en Namibië, wat gesamentlik bie om die 2027 Afcon aan te bied, het begin met ‘n oudit van fasiliteite in die twee lande. Volgens wat berig word het Botswana reeds afgeskop met die proses terwyl Namibië binnekort sal begin. Op die oomblik is die relevante konsultante in die buurland besig met die oudit en sal daarna na […]

Read More

Suid-Afrikaners moet waaksaam wees – twee gevalle van cholera

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om waaksaam te wees ná die opsporing van twee cholera-gevalle in die land. Die laboratorium-bevestigde sake is verbind met twee susters wat van Johannesburg in Gauteng na Malawi gereis het vir ‘n begrafnis. Die departement se woordvoerder Foster Mohale sê hulle is tans besig om almal op te spoor wat noue […]

Read More

Stad Whk is blykbaar op dun ys… Uutoni sê sake moet in orde kom

Die minister van landelike en stedelike ontwikkeling, Erastus Uutoni sê die Windhoek-stadsraad is op dun ys. Volgens wat berig word, dreig hy om die raad te ontbind as hy nie sy sake in orde kry nie. Ingevolge die wet het hy die reg om die stap te neem. Die munisipaliteit het steeds nie ‘n uitvoerende hoof nie en die bestuurskomitee […]

Read More

Beurtkrag dwing die ekonomie op sy knieë

Die Demokratiese Alliansie is bekommerd oor die impak van die beurtkragkrisis op die ekonomie. Volgens ‘n verslag van die ouditmaatskappy PwC, het die energietekort gelei tot laer ekonomiese groei en minder werksgeleenthede. Sowat 580 000 potensiële werkgeleenthede het net in die afgelope twee jaar verlore gegaan. Michael Cardo van die DA meen dit is tyd vir ‘n leierskapverandering om die krisis […]

Read More

Duikers is op soek na die Chinese ballon

Amerikaanse vlootduikers werk daaraan om die wrak van die Chinese toesigballon wat aan die kus van Suid-Carolina afgeskiet is, terug te vind. Dít sodat kenners sy toerusting kan begin ontleed. Vegvliegtuie het die tuig oor Amerikaanse territoriale waters afgeskiet en puin is oor ‘n wye gebied versprei. Die VSA glo die ballon het sensitiewe militêre terreine gemonitor terwyl Beijing sê dit was ‘n […]

Read More

Zim-gholfer wen Kaapstad Ope vir tweede keer

Die Zimbabwiër Benjamin Follett-Smith het die tweede speler ooit geword wat die Kaapstad Ope twee keer kon wen toe hy ‘n oorwinning van een hou by die Royal Cape-gholfklub behaal het. Hy het met ‘n 70 afgesluit om met 15 onder baansyfer te wen en by JC Ritchie aan te sluit as die enigste twee spelers […]

Read More

Namibiese kookkuns bly verras, Gheanan in Indië vereer

Gheanen Rudolph, ‘n tweedejaarstudent van die Silver Spoon Hospitality Academy in Windhoek, wat Namibië by die 2023 Jong Sjef Olimpiade in Indië verteenwoordig, is gekroon as die opkomende ster van die kompetisie. Hierdie kompetisie is vir die eerste keer in 1995 gehou en is vir die negende keer aangebied. Sjef Terry Jenkinson van die akademie, wat Rudolph na Indië vergesel het, […]

Read More

Wasserfall-moord die week in die hoërhof neergelê

Die beskuldigdes in die moordsaak van die Walvisbaaier Shannon Wasserfall verskyn weer vandag voor regter Christie Liebenberg. Azaan Madisia en Steven Mulundu het 24 Augustus weer vlugtig in die Windhoekse hoërhof voor Liebenberg verskyn. Die verhoor is vir die week neergelê en daarna weer vanaf 6 tot 10 Maart en 27 Maart tot 31 Maart. […]

Read More

Selfone wat in die buiteland gekoop word ook onderhewig aan NamRA, Cran

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, sê daar moet beheer wees oor wat in Namibië ingevoer word. Dit volg na ‘n lang bespreking op sosiale media oor of ‘n iPhone-toestel wat in die buiteland gekoop is ingebring kan word en of dit werk. Daar was kommentaar dat Cran, die kommunikasie owerheid, toestemming moet gee om die selfone […]

Read More