Teoretiese jag-eksamens vind in Oktober plaas

Die Namibiese omgewingsministerie se teoretiese eksamens vir jaggidse, professionele jagters en grootwildjagters vind vanjaar op 17 Oktober plaas. Die eksamen vir boogjagters vind die volgende dag plaas. Die sluitingsdatum vir registrasie vir die teoretiese eksamens is 30 September. Geen laat inskrywings sal toegelaat word nie. Vir diegene wat die November 2022-eksamen wil herskryf, is die […]

Read More

Gelukwensinge stroom in vir Namibiese krieketkaptein

Gelukwensinge stroom in vir die kaptein van die Namibiese krieketspan, Gerhard Erasmus, wat deur die Internasionale Krieketraad as die top-speler vir 2022 uit krieketlande met ICC-assosiaatstatus aangewys is. Hy het die Namibiese Richelieu Eagles op uitsonderlike wyse gelei met verskeie deurslaggewende kolf- en boulvertonings. Onder Erasmus se kapteinskap het die Eagles verlede jaar 13 van […]

Read More

Gesondheidsminister: Omstrede tender sal nie gekanselleer word

Die Namibiese gesondheidsministerie het bevestig oproepe is ook uit verskillende oorde ontvang dat die omstrede gesondheidstender aan Amnics Trading ter waarde van 650 miljoen Namibiese dollar gekanselleer word. Die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, sê die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië het verduideliking verskaf oor hierdie kwessie waar 492 items op hierdie tender is. Shangula sê die […]

Read More

Namibiese ekonoom gee reaksie op SA repokoers 

‘n Namibiese ekonoom het sy reaksie gegee op die Monetêre Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat sy terugkoopkoers met 25 basispunte verhoog het. Dit verhoog die prima uitleenkoers van 10,5 persent tot 10,75 persent. Kosmos 94.1 Nuus het aan dr. Omu Kakujaha-Matundu van die departement ekonomie aan Unam gevra of die Bank van Namibië dan […]

Read More

Namibiese Covid-sterfgevalle staan op 4 088

Die Namibiese gesondheidsministerie het die afgelope week twee Covid-sterftes op Rundu en Onandjokwe aangemeld wat die sterftesyfer op 4 088 te staan bring. Altesaam 126 nuwe gevalle is uit 659 toetsuitslae in elf streke aangemeld, wat ‘n positiewe koers van 19,1 persent verteenwoordig. Die nuwe gevalle sluit 20 leerders, ses studente, en twee elk onderwysers […]

Read More

Krieket: Proteas speel môre teen Engeland

Krieket: Terwyl die SA20 ʼn blaaskans geniet, verskuif die fokus na internasionale krieket. Die Proteas speel môre in die eerste internasionale eendag-wedstryd op die Mangaung Oval in Bloemfontein teen Engeland. Die drie eendag-wedstryde is deel van ʼn aller-belangrike Wêreldbeker Superliga waar Suid-Afrika alles moet uithaal om een van die agt spanne te word wat outomaties […]

Read More

Werklose Suid-Afrikaanse dokters ruk op 

Die Nasionale Vakbond vir Staatsdiens en Verwante Werke in die buurland het vandag opgeruk om saam met werklose dokters van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging-vakbond te betoog. Hulle het die desperate lot van dokters wat by die huis sit en nie werk kry nie, na die nasionale departement van gesondheid in Pretoria geneem. Die hoofsekretaris van […]

Read More

SA repkoers styg met 25 basispunte

Die Monetêre Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank het besluit om sy terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog. Dit verhoog die prima uitleenkoers van 10,5 persent tot 10,75 persent. Namibiese ekonoom Cons Karamata gee sy mening oor wat vir Namibië se repokoers verwag kan word.

Read More

Urine na personeellid by kliniek gegooi

Die Gautengse LUR vir gesondheid en welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, veroordeel die onmenslike behandeling van gesondheidsorgwerkers in ‘n munisipale kliniek in Tsakane, Ekurhuleni. ‘n Video op sosiale media wys hoe ‘n ongelukkige lid van die publiek na bewering urine na die personeel van Calcot Dlepu-kliniek gooi terwyl hulle op middagete is. Die departement se woordvoerder, Motalatale […]

Read More

Klopjagte deur Israelse soldate in besette Wesoewer

Minstens agt Palestyne is dood en tientalle beseer in klopjagte deur Israelse soldate in die besette Wesoewer. Die Israelse weermag het die klopjagte in en naby die Jenin-vlugtelingekamp bevestig. Volgens die Palestynse minister van gesondheid het ambulanse gesukkel om die beseerdes te bereik. ‘n Kindersaal in ‘n hospitaal het ook onder traanrook deurgeloop. Volgens Israelse […]

Read More