Beurtkrag dwing die ekonomie op sy knieë

Die Demokratiese Alliansie is bekommerd oor die impak van die beurtkragkrisis op die ekonomie. Volgens ‘n verslag van die ouditmaatskappy PwC, het die energietekort gelei tot laer ekonomiese groei en minder werksgeleenthede. Sowat 580 000 potensiële werkgeleenthede het net in die afgelope twee jaar verlore gegaan. Michael Cardo van die DA meen dit is tyd vir ‘n leierskapverandering om die krisis op te los: