‘Dis ‘n siklus van geweld’

Reaksie word ontvang op berigte dat die polisie in Ohangwena ‘n vrou van 70 ondervra na berigte dat sy haar kleinkind aangerand het. Die polisie sê dit wil voorkom asof Elise Hamutenya vir Ismael Peelo, 7 jaar oud, aangerand het nadat hy bees in haar mahangu-lande ingejaag het. Die kind se skoolhoof het owerhede gekontak […]

Read More

‘Dis ‘n siklus van geweld’

Die Teenkorrupsie Kommissie is tans in die noorde besig om met belanghebbendes en rolspelers te vergader oor ‘n nuwe teenkorrupsie strategie. Die Direkteur-Generaal van die kommissie Paulus Noa sê die strategie is in die regering se beleid vervat. Hy verduidelik.

Read More

WGO gesels nog oor Sputnik hersiening

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy is nog in gesprek met Russiese owerhede in verband met ‘n hersiening van die Sputnik V Covid-entstof maar dat geen datum nog bepaal is nie. Die organisasie se Woordvoerder Margaret Harris het aan media gesê niks is tot op hede vasgestel nie. Daar is kommer oor die entstof in verskeie lande […]

Read More

Hof staan interdik teen toerisme-verligting vir swart eienaars toe

Die Hooggeregshof in Pretoria het aan AfriForum en die vakbond Solidariteit ‘n interdik toegestaan wat die uitbetaling van enige geld uit die Departement Toerisme se gelykheidsfonds verbied. Woordvoerder Jacques Broodryk sê die twee organisasies het ‘n dringende aansoek ingedien nadat die Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, aangekondig het dat die fonds vir die herstel van […]

Read More

Namdia het meer as 10t geskenk

Namdia se stigting het hulle skenkings in die noorde voltooi waar verskeie gemeenskappe bygestaan is met voedselhulp. Angolese vlugtelinge en lede van die Himba gemeenskappe is bygestaan. Meer as 10 ton voedsel is uitgedeel. Beverley Coussement, Namdia se Skakelbeampte het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Gelyke regte moet diversiteit vier

Die regte van die LGBTQ-gemeenskap is tans in die nuus maar aktiviste meen dat die gesprek nie rondom die gemeenskap moet plaasvind nie maar eerder ‘n breër aanslag vat. Die regte van kinders, gelykheid in die samelewing en diversiteit van Namibië wat so graag gevier word moet ook bespreek word. Een so Aktivis Mercedes Cloete […]

Read More

NBC is nie ‘n kommersiële entiteit nie

Die NBC bestuur is tans besig met sy perskonferensie oor die stand van sake by die openbare uitsaaier. Volgens die Direkteur-Generaal Stanley Similo is die uitstaande oorbetalings van meer as 250 miljoen doller aan die Ontvanger historiese skuld en die uitsaaier, wat volgens hom nie kommersieel bedryf moet word nie, kon ook nie tydens die […]

Read More

Erdogan waarsku Biden

Die Turkse President, Tayyip Erdogan, het sy Amerikaanse eweknie, Joe Biden, aangespoor om vinnig sy verklaring terug te trek dat die slagting van Armeniërs in die Ottomaanse Ryk in 1915 volksmoord was. Nuusagentskappe berig dat Biden se geskiedkundige verklaring oor die volksmoord sy NAVO-bondgenoot woedend gemaak het. Erdogan sê Biden kan nie die Turkse volk […]

Read More

Baie min geld vir informele sektor

Die Namibiese Ministerie van Handel sal ‘n skamele 17,4 miljoen Namibiese doller bestee aan sy industrialisasie program. Volgens Minister Lucia Iipumbu poog die program om die informele ekonomie te ontwikkel en informele handelaars se besighede te formaliseer. Die informele ekonomie maak op die oomblik meer as 30 persent van die plaaslike ekonomie uit, wat ook […]

Read More

Reddingsboei vir NBC?

Die NBC se bestuur hou nou ‘n perskonferensie om die jongste oor die staking met die media te deel. Intussen het die uitsaaier se Direkteur-Generaal Stanley Similo aan ‘n Staande Komitee van die parlement gesê die NBC verdien 5 miljoen Namibiese doller maandeliks maar uitgawes beloop 32 miljoen doller. Elvis Katuuo, ‘n Ekonoom by Simonis […]

Read More