NBC is nie ‘n kommersiële entiteit nie

Die NBC bestuur is tans besig met sy perskonferensie oor die stand van sake by die openbare uitsaaier. Volgens die Direkteur-Generaal Stanley Similo is die uitstaande oorbetalings van meer as 250 miljoen doller aan die Ontvanger historiese skuld en die uitsaaier, wat volgens hom nie kommersieel bedryf moet word nie, kon ook nie tydens die amnestie tydperk enige betaling maak nie.