‘Dis ‘n siklus van geweld’

Reaksie word ontvang op berigte dat die polisie in Ohangwena ‘n vrou van 70 ondervra na berigte dat sy haar kleinkind aangerand het. Die polisie sê dit wil voorkom asof Elise Hamutenya vir Ismael Peelo, 7 jaar oud, aangerand het nadat hy bees in haar mahangu-lande ingejaag het. Die kind se skoolhoof het owerhede gekontak as gevolg van sy beserings. Die Namibiese Kinderadvokaat Ingrid Husselmann het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…