Gelyke regte moet diversiteit vier

Die regte van die LGBTQ-gemeenskap is tans in die nuus maar aktiviste meen dat die gesprek nie rondom die gemeenskap moet plaasvind nie maar eerder ‘n breër aanslag vat. Die regte van kinders, gelykheid in die samelewing en diversiteit van Namibië wat so graag gevier word moet ook bespreek word. Een so Aktivis Mercedes Cloete het dit so verwoord.