Namdia het meer as 10t geskenk

Namdia se stigting het hulle skenkings in die noorde voltooi waar verskeie gemeenskappe bygestaan is met voedselhulp. Angolese vlugtelinge en lede van die Himba gemeenskappe is bygestaan. Meer as 10 ton voedsel is uitgedeel. Beverley Coussement, Namdia se Skakelbeampte het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.