Reddingsboei vir NBC?

Die NBC se bestuur hou nou ‘n perskonferensie om die jongste oor die staking met die media te deel. Intussen het die uitsaaier se Direkteur-Generaal Stanley Similo aan ‘n Staande Komitee van die parlement gesê die NBC verdien 5 miljoen Namibiese doller maandeliks maar uitgawes beloop 32 miljoen doller. Elvis Katuuo, ‘n Ekonoom by Simonis Storm in die hoofstad het sy reaksie oor ‘n moontlike reddingsboei so verwoord.