Regerings moet nie kommersiële belange hê nie

Reaksie word ontvang op kommentaar dat Namibië in alles verval. Die algemene mening is dat die land sy nasionale redery verloor het, die SME Bank is bankrot geplunder, werknemers by die nasionale uitsaaier staak en internasionale sokkerwedstryde kan nie meer plaaslik gespeek word. Maar, Dr Charles Sinkala, ‘n Zambiese Politieke Ontleder en kenner in die gebied van Afrika sê dit kom nie net in Namibië voor nie…