Ek was net in die agtergrond bedrywig – Cyril

President Cyril Ramaphosa het aan die staatskapingskommissie in Johannesburg gesê sy rol as visepresident en leier van regeringsake in die Parlement was soms op die agtergrond. Ramaphosa getuig vir die tweede dag voor die kommissie. Hy sê sy werk was om die gaping tussen die uitvoerende gesag en die Parlement te oorbrug en seker te maak die uitvoerende gesag gee rekenskap aan die Parlement: