Ombud ontevrede oor geslagsgeweld aanstellings wat af is

Die Namibiese ombudsman, advokaat John Walters het met kommer gereageer op die aankondiging dat die Nambiese polisie se geslagsgeweld-eenheid geen verdere aanstellings sal kan maak om vakante poste te vul nie. Die minister, Albert Kawana sê al die nodige fondse is aangewend vir die bekamping van Covid-19. Die eerste minister, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het laat […]

Read More

Owerhede sê daar is nog minder bewyse dat ivermektien werk

Na ‘n formele brief vanaf die bekende prokureur Richard Metcalfe aan gesondheidsowerhede om ivermektien goed te keur vir die behandeling van Covid-19, en talle oproepe deur lede van die publiek in die verband, sê die plaaslike regulerende raad vir medisyne, daar is tans nog minder bewyse dat die middel werk. Die raad se registrateur Johannes […]

Read More

Wat steek agter vermeende omkooppoging van AR?

Die nuus dat ‘n Swapo Jeugliga-leier gepoog het om ’n lid van die Affirmative Repositioning-beweging probeer omkoop het, het baie vrae laat ontstaan. Die poging was volgens bewerings gekoppel aan optogte wat moes plaasvind om die Fishrot-beskuldigdes vry te laat. Menings is uitgespreek dat daar blyk om ‘n onderliggende agenda te wees binne die regerende […]

Read More

Inentings: Zim het ook drakonies maatreëls

Dit is nie net in Europa waar vereistes stadig maar seker begin om te eis dat mense ten volle ingeënt is teen Covid nie. In Zimbabwe het owerhede aangekondig dat alle persone op tabak- en katoenhandelsvloere ten volle teen Covid ingeënt moet wees of hulle sal nie toegang gegun word nie. Die regering se Graan […]

Read More

Perlemoen ter waarde van N$432 000 gevind

‘n Dertigjarige man sal na verwagting vandag in die Gqeberha New Law-hof in die Oos-Kaap verskyn weens die beweerde onwettige besit van perlemoen ter waarde van 432 000 Suid-Afrikaanse rand. Hy is in hegtenis geneem terwyl die Valke besig was met ‘n waarnemingsoperasie by Bri­ghton-strand. Hulle het gesien hoe duikers naby die kaai uit die […]

Read More

Nuwe baas by Twee Oseane: enigiets blou is haar koninkryk

Die Twee Oseane-akwarium se Opvoedingstigting het sy nuwe uitvoerende voorsitter, Ann Lamont, verwelkom. Lamont neem by Maryke Musson oor wat aan die stuur van sake was sedert die stigting se ontstaan aan die begin van 2020. Die stigting is die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad se nie-winsgewende vennoot en fokus op opvoeding, bewaring en navorsing. Lamont […]

Read More

Mensehandel: Namibië vaar beter as VSA

Mensehandel in Namibië is steeds in die nuus. Die Amerikaanse ambassade in Namibië loof die land se pogings om mensehandel te beveg. Mensehandel is ‘n groot kommer regoor die wêreld en die ambassade se charge d’affaires, Jessica Long, het gesê Namibië vaar baie beter as Amerika in die stryd teen mensehandel.

Read More

Jongste studie toon Sinopharm is nie doeltreffend teen Delta nie

Reuters berig dat die Sinopharm Covid-19 entstof minder doeltreffend is teen die Delta-variant as wat dit is teen Beta. Die jongste navorsing toon dat die entstof 1,38 keer minder teenliggaampies vorm teen Delta as wat dit teen die oorspronklike Covid-19 virus toegelaat het en dat dit tien keer minder teenliggaampies toelaat as wat dit teen […]

Read More

Ramaphosa ook deur Pegasus geteiken

President Cyril Ramaphosa is een van die 14 wêreldleiers wat geïdentifiseer is ná ‘n reuse data-lekkasie wat met die Pegasus-projek verbind word. Die staatshoofde is as belanghebbende persone uitgewys deur kliënte van die Israelse waarnemingsmaatskappy, die NSO-groep. Ander leiers op die lys sluit die Franse President Emmanuel Macron en die eerste minister van Pakistan, Imran […]

Read More

SA voertuigbedryf moet ‘n pad na nuwe normaal oopkap

‘n Verslag deur die aanlynvoertuighandelaar, AutoTrader, sê die buurland se voertuigbedryf moet ‘n pad na die nuwe normaal oopkap. Die uitvoerende hoof, George Minnie, sê die verslag kom op ‘n beslissende tydstip vir motorvoertuig-vervaardigers en motorhandelaars want volhoubaarheid word al hoe belangriker. Minie sê die bedryf moet in nuwe moontlikhede vir die toekoms belê:

Read More