Wat steek agter vermeende omkooppoging van AR?

Die nuus dat ‘n Swapo Jeugliga-leier gepoog het om ’n lid van die Affirmative Repositioning-beweging probeer omkoop het, het baie vrae laat ontstaan. Die poging was volgens bewerings gekoppel aan optogte wat moes plaasvind om die Fishrot-beskuldigdes vry te laat. Menings is uitgespreek dat daar blyk om ‘n onderliggende agenda te wees binne die regerende party in die verband. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah oor die kwessie gesels…