Owerhede sê daar is nog minder bewyse dat ivermektien werk

Na ‘n formele brief vanaf die bekende prokureur Richard Metcalfe aan gesondheidsowerhede om ivermektien goed te keur vir die behandeling van Covid-19, en talle oproepe deur lede van die publiek in die verband, sê die plaaslike regulerende raad vir medisyne, daar is tans nog minder bewyse dat die middel werk. Die raad se registrateur Johannes Gaseb het die jongste in die verband so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *