Perlemoen ter waarde van N$432 000 gevind

‘n Dertigjarige man sal na verwagting vandag in die Gqeberha New Law-hof in die Oos-Kaap verskyn weens die beweerde onwettige besit van perlemoen ter waarde van 432 000 Suid-Afrikaanse rand. Hy is in hegtenis geneem terwyl die Valke besig was met ‘n waarnemingsoperasie by Bri­ghton-strand. Hulle het gesien hoe duikers naby die kaai uit die see kom. Die Valke se woordvoerder, Yolisa Mgolo­dela, sê die duikers het volgens berigte in ‘n voertuig geklim en op die N2 in die rigting van Gqe­berha verdwyn: