SA voertuigbedryf moet ‘n pad na nuwe normaal oopkap

‘n Verslag deur die aanlynvoertuighandelaar, AutoTrader, sê die buurland se voertuigbedryf moet ‘n pad na die nuwe normaal oopkap. Die uitvoerende hoof, George Minnie, sê die verslag kom op ‘n beslissende tydstip vir motorvoertuig-vervaardigers en motorhandelaars want volhoubaarheid word al hoe belangriker. Minie sê die bedryf moet in nuwe moontlikhede vir die toekoms belê: