Sprinkane by die kus, Ohangwena

Sprinkane het reeds hulle verskyning by die kus gemaak met die oosweer wat tans ervaar word. Intussen word daar uit die Ohangwena-streek berig dat sprinkane vanuit Angola in die Ongenga Kiesafdeling hulle opwagting gemaak het met die eerste swerms wat Saterdagmiddag opgemerk is. Teen Sondag was die Ministerie van Landbou reeds op die toneel besig […]

Read More

Skool-uniform projek wag sedert 2013

Die Namibiese Minister van Handel Lucia Iipumbu sê die sogenaamde skool uniform projek is gevorderd en sal die jaar geïmplementeer word. Kabinet het reeds in 2013 die plan om die invoer van skool uniforms uit te faseer goedgekeur maar dit is steeds nie geïmplementeer nie. Die projek sou meer as 8 000 werksgeleenthede geskep het […]

Read More

NRU – spelers lyk goed

Die Namibiese Rugby Unie se Premierliga reeks het die naweek afgeskop met verskeie wedstryde. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die unie, Theo Groenewaldt het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die vorm van spelers op die oomblik.

Read More

Alte Feste lyk weer mooi

Goeie samaritane het die afgelope naweek ‘n skoonmaak veldtog by die Alte Feste in die hoofstad gehou. Die gebou dateer terug uit die dae van Kaptein Kurt von Francois wat dit destyds as die hoofkwartier van die Duitse Schutztruppe gebruik het. Een van die organiseerders van die veldtog Carmen Visagie.

Read More

Chinese entstowwe ondoeltreffend

Berigte lui dat die privaatsektor, sowel as groothandelaars en verspreiders Covid-19 entstowwe mag invoer van geloofwaardige bronne. Volgens berigte word die aankoop van die entstowwe beperk tot produkte wat goedgekeur is deur die Namibiese Medisynebeheerraad. Privaat instansies wat deel wil vorm van die inentingsveldtog het vroeër reeds aangekondig dat hulle nie entstowwe sal gebruik wat […]

Read More

NamWater verbeter finansiële posisie

NamWater se inkomste het met 3,2 persent in die 2019-2020 finansiële jaar toegeneem. Die watervoorsiener se inkomste het met 52 miljoen Namibiese doller gestyg na 1,677 miljard doller. Volgens die maatskappy se Hoof Uitvoerende Beampte Abraham Nehemia verbeter NamWater se finansiële posisie jaar op jaar en netto ekwiteit het met 7 persent versterk. Bates het […]

Read More

Shannon se broer reël protesaksie

Dennis Wasserfall die broer van wyle Shannon Wasserfall is besig om ‘n vreedsame protes-optog te reël teen die borgaansoeke van die twee verdagtes in haar moordsaak, Azaan Madisa en Steven Mulundu. Hulle sal weer op 31 Mei in die hof op Walvisbaai verskyn. Volgens Dennis Wasserfall is die finale reëlings vir die protesaksie nog nie […]

Read More

20 jaar sedert Ellispark tragedie

Kaizer Chiefs se Voorsitter, Kaizer Motaung, het die Ellispark-stadion tragedie van 2001 in herinnering geroep. Dit is vandag 20 jaar gelede sedert die stormloop wat die lewe van 43 ondersteuners geëis het. ‘n Wedstryd tussen Chiefs en Orlando Pirates het tot verskeie skarebeheer-kwessies aanleiding gegee toe meer as 30 000 mense méér as die voorgeskrewe […]

Read More

Wie sal Prins Philip se diens bywoon?

Daar word wyd bespiegel oor wie die 30 uitverkores gaan wees wat toegelaat gaan word om Prins Philip se begrafnis by die Windsor-kasteel by te woon. Buckingham-paleis het bevestig daar gaan Saterdag in die St George-kapel amptelik van Koningin Elizabeth se man afskeid geneem word. Prins Harry, wat tans nie so goed oor die weg […]

Read More

Jongste oor Covid-gevalle

Die Namibiese Ministerie van Gesondheid het bekendgemaak dat daar 204 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is. Windhoek het 40,Walvisbaai 38, Grootfontein 25, Rundu 23, en Otjiwarongo 18. Die res is landwyd versprei. Die aantal sterftes staan op 570, met 1 306 aktiewe gevalle, 43 640 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van […]

Read More