Alte Feste lyk weer mooi

Goeie samaritane het die afgelope naweek ‘n skoonmaak veldtog by die Alte Feste in die hoofstad gehou. Die gebou dateer terug uit die dae van Kaptein Kurt von Francois wat dit destyds as die hoofkwartier van die Duitse Schutztruppe gebruik het. Een van die organiseerders van die veldtog Carmen Visagie.