NRU – spelers lyk goed

Die Namibiese Rugby Unie se Premierliga reeks het die naweek afgeskop met verskeie wedstryde. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die unie, Theo Groenewaldt het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die vorm van spelers op die oomblik.