Dis wesies, en die met trauma, wat terugkeer skool toe

Kenners is dit eens dat die kinders en onderwysers wat volgende week sal terugkeer skool toe, getraumatiseerd is. Talle is ewe skielik wees gelaat en onderwysers het ook geliefdes verloor. Volgens die maatskaplike werker en aktivis Rosa Namises gaan dit ‘n moeilike tyd wees, ook omdat ondersteuning beperk is as gevolg van sosiale-afstandmaatreëls.

Read More

GRN gee N$5,8m vir Mosambiek

Namibië het 5,8 miljoen Namibiese dollar aan Mosambiek bewillig in plaas daarvan om soldate na die Cabo Delgado gebied in die land te ontplooi. Rwanda, Botswana en Suid-Afrika het troepe gestuur. Die SAOG-raad se buitengewone beraad het aangekondig dat ongeveer 107 miljoen Namibiese dollar aan die land bewillig is om die insypeling deur gewapende terreurgroepe […]

Read More

50% van Afrikane het nie toegang tot krag nie

Terwyl die Wêreldbank sê dat net meer as 55 persent van Namibiërs in 2019 toegang tot elektrisiteit het , is daar sowat 600 miljoen van die 1,2 miljard mense in Afrika wat nie toegang tot elektrisiteit het nie, 900 miljoen wat nie toegang tot skoon kook-geriewe het nie en 24 van die 54 lande op […]

Read More

Geblikte-leeus dalk iets van die verlede in SA

Die Suid-Afrikaanse minister van die omgewing, Barbara Creecy, het ‘n beleidsproses begin om die intensiewe teling van leeus in aanhouding, geblikte leeu-jag en die handel in leeu-produkte te verban. Dit volg na ‘n verslag oor ikoniese wilde spesies. Die publiek het 30 dae gehad om kommentaar te lewer en die proses om die beleid in […]

Read More

Polisieman wat bestuurders omkoop – Nampol ondersoek

Kosmos 94.1 Nuus het ‘n klagte van ‘n luisteraar ontvang. Volgens die luisteraar het ‘n persoon wat of ‘n lid van Nampol of die stadspolisie is, of eenvoudig ‘n bedrieër is met ‘n polisie-uniform, motoriste in die hoofstad na nege-uur Dinsdagaand voorgekeer en 400 Namibiese dollar in betaling geëis om hulle nie te arresteer nie. […]

Read More

Boetiek-brouerye kort bystand

Die Suid-Afrikaanse Biervereniging sê hy gaan boetiek-brouerye bystaan wat as gevolg van die onlangse alkoholverbod dalk moet sluit. Een-en-dertig van hierdie brouerye loop gevaar om te sluit nadat hulle sedert Maart verlede jaar 161 handelsdae verloor het. ‘n Woordvoerder van die vereniging, Apiwe Nxusani-Mawela, sê om die langtermyn-volhoubaarheid van die alkoholbedryf te verseker, is dit […]

Read More

Alweendo sê populistiese leiers buit Namibiërs uit

Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo sê een van die beduidende uitdagings van die 21ste eeu is ongelykheid. Volgens hom glo die minderbevoorregtes, wat die meerderheid van die bevolking uitmaak, dat die land se leierskap of die kwessie nie kan, of wil, aanspreek nie. In sy mening begin populistiese leiers die siening […]

Read More

Veldtog om voedselnood in Mosambiek te verlig

Die Suid-Afrikaanse voedselsekerheidsaktivis Thabo Olivier het ‘n veldtog van stapel gestuur om die voedselnood in Mosambiek te verlig. Hy besoek die land om vlugtelinge op te lei om hulle eie groentetuine aan te plant. Hy het onlangs kos uitgedeel aan meer as 3 000 vlugtelinge in Nampula. Olivier is nou gereed om na Cabo Delgado […]

Read More

Diefstal by skole – almal moet saamstaan daarteen

Gemeenskappe, die burgerlike samelewing, openbare verteenwoordigers en die regering moet saamstaan om Wes-Kaapse skole te beskerm teen misdadigers wat inbreek en toerusting steel. Hierdie plunderaars beroof kinders van ‘n beter toekoms. Dié oproep kom van ‘n ANC-lid in die wetgewer, Khalid Sayed, nadat die Onderwysdepartement aangekondig het dat sommige skole tydens die vakansie beroof is. […]

Read More

Boere het meer as net koue wat uitdagings betref

Dit is die einde van Julie en die winterseisoen nader sy einde, maar steeds is daar weervoorspellings van koue weerstoestande wat voorlê. Die koue weer het nie net ‘n impak op mense nie, maar ook op diere. Kosmos 94.1 Nuus het met Tanja Dahl van die Namibiese Landbou-unie gepraat hoe boere hul vee in die […]

Read More