Boere het meer as net koue wat uitdagings betref

Dit is die einde van Julie en die winterseisoen nader sy einde, maar steeds is daar weervoorspellings van koue weerstoestande wat voorlê. Die koue weer het nie net ‘n impak op mense nie, maar ook op diere. Kosmos 94.1 Nuus het met Tanja Dahl van die Namibiese Landbou-unie gepraat hoe boere hul vee in die koue veilig hou en of daar berigte van veevrektes weens die koue is.

Dahl vertel ook van die ander uitdagings wat boere in die gesig staar, soos die kwessie van veldbrande.