Diefstal by skole – almal moet saamstaan daarteen

Gemeenskappe, die burgerlike samelewing, openbare verteenwoordigers en die regering moet saamstaan om Wes-Kaapse skole te beskerm teen misdadigers wat inbreek en toerusting steel. Hierdie plunderaars beroof kinders van ‘n beter toekoms. Dié oproep kom van ‘n ANC-lid in die wetgewer, Khalid Sayed, nadat die Onderwysdepartement aangekondig het dat sommige skole tydens die vakansie beroof is. Sayed sê die verliese beloop miljoene: