Sioka kap terug

Die Namibiese Minister van Geslagsgelykheid Doreen Sioka het in ‘n verklaring gesê haar ministerie het wel plekke van veiligheid geskep vir kinders. Die verklaring kom nadat die Ombudsman John Walters ‘n klag van minagting van die hof teen haar gelê het. Volgens Sioka is die fasiliteite daar vir kinders in Korrektiewe Dienste maar sal nie […]

Read More

Copps 94.1 doen sy deel

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teen misdaad realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug met ons borge G4S Namibia, Auas Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, E-Med Rescue 24 en die Windhoekse Stadspolisie. Oor Vrydgaaand se program sluit ons aan by Sersant Fabian Amukwelele van die Stadspolisie. Volgens hom dra die program beslis by om […]

Read More

SA Rugby wil toekskouers by Leeus-toer hê

SA Rugby het volgens berigte die Suid-Afrikaanse Departement van Sport versoek om die moontlikheid te oorweeg dat daar toeskouers toegelaat word tydens die toer van die Ierse en Britse Leeus aan die buurland later vanjaar. Brendan Nel van SuperSport het sy mening in die verband so opgesom.

Read More

Beesmark krimp met 40 persent

AgriBank het sy kommer oor die plaaslike beesmark uitgespreek. Volgens die jongste berigte het die mark met meer as 40 persent in die eerste kwartaal van die jaar gekrimp. Op ‘n jaargrondslag het slagsyfers met 22 persent gedaal en op-die-hoef-uitvoere het met 48 persent in die eerste kwartaal ingekrimp. Kleinvee het beter vertoon en in […]

Read More

Weduwee dagvaar 5 van Otji vir man se dood

Die 5 mans wat daarvan aangekla word dat hulle die Zimbabwiese burger Hlaisanani Zhou verlede jaar in Otjiwarongo vermoor het, word deur sy weduwee Betserai Moyo vir 1,7 miljoen Namibiese doller in skadevergoeding gedagvaar. Jandre Jansen van Vuuren, 23, Jonathan Myburgh, 22, Roberto Katjinunene, 24, Kefas Kuutondokua, 26 en Hendrick Simupureni, 20 se kriminele saak […]

Read More

The Voice of Namibia: so lyk die finaliste

Die 2021 weergawe van The Voice of Namibia het die naweek 12 finaliste aangewys uit ‘n groep deelnemers. Die kompetisie is reeds sedert 2018 ‘n geleentheid vir jonk en oud se sang talente. Die stigter en eienaar van The Voice of Namibia Alinda lu Mar het die name van die 12 finaliste met Kosmos 94.1 […]

Read More

3rde vlaag … Is Namibië gereed?

Die Nasionale Instituut vir Aansteeklike Siektes in Suid-Afrika sê daar is tekens van ‘n derde korona-virus vlaag in dele van die buurland. Gauteng het nou meer as 4 000 aktiewe Covid-19-gevalle en die getalle in sommige gebiede verdubbel weekliks. Plaaslik wil dit voorkom asof getalle ook stelselmatig styg. Die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie […]

Read More

So lyk Covid-gevalle tans

Die Namibiese Ministerie van Gesondheid het bekendgemaak dat daar 177 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is. Windhoek 63, Mariental 18, Gobabis en Okakarara onderskeidelik 12 elk, en Otjiwarongo 10. Die res is landwyd versprei. Daar is op die oomblik steeds 2 070 aktiewe gevalle, 47 300 het reeds herstel uit ‘n kumulatiewe totaal […]

Read More

Noodtoestand in VSA na kuberaanval

Die Amerikaanse regering het ‘n noodtoestand afgekondig ná ‘n kuberaanval op die Colonial-pypleiding. Die stap is gedoen om te verseker dat brandstofvoorraad per pad vervoer kan word en steeds groot stede en lughawens kan bereik. Die Colonial-pypleiding voer brandstof, diesel en vliegtuigbrandstof van Texas na New York en dra sowat 45 persent van al die […]

Read More

Net 46 % van volwassenes in Namibië wil ingeënt word teen Covid-19

‘n Wêreldwye meningspeiling het aan die lig gebring dat 68-persent van volwassenes sou instem om ingeënt te word as ‘n koronavirus-entstof gratis beskibaar is. ‘n Gallup-peiling het 300-duisend volwassenes ondervra. In Namibië het slegs 46-persent aangedui dat hulle bereid is om ingeënt te word. In Suid-Afrika het 63-persent van die respondente gesê hulle wil ingeënt […]

Read More