Copps 94.1 doen sy deel

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teen misdaad realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug met ons borge G4S Namibia, Auas Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, E-Med Rescue 24 en die Windhoekse Stadspolisie. Oor Vrydgaaand se program sluit ons aan by Sersant Fabian Amukwelele van die Stadspolisie.

Volgens hom dra die program beslis by om die hoofstad ‘n veiliger plek te maak vir almal.