The Voice of Namibia: so lyk die finaliste

Die 2021 weergawe van The Voice of Namibia het die naweek 12 finaliste aangewys uit ‘n groep deelnemers. Die kompetisie is reeds sedert 2018 ‘n geleentheid vir jonk en oud se sang talente. Die stigter en eienaar van The Voice of Namibia Alinda lu Mar het die name van die 12 finaliste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.