SA Rugby wil toekskouers by Leeus-toer hê

SA Rugby het volgens berigte die Suid-Afrikaanse Departement van Sport versoek om die moontlikheid te oorweeg dat daar toeskouers toegelaat word tydens die toer van die Ierse en Britse Leeus aan die buurland later vanjaar. Brendan Nel van SuperSport het sy mening in die verband so opgesom.