Tien dood in konflik met diere

Die Namibiese omgewingsministerie sê tien persone is in die 2020-2021 finansiële jaar dood in konflik met wilde diere en 42 is beseer. In die vorige jaar is daar sewe wat gesterf het 37 wat beseer is. ‘n Totaal van 1 486 gevalle van konflik is in die jaar aangemeld en 1 284 is deur owerhede […]

Read More

Analise oor derde vlaag word gedoen

‘n Totaal van 2 227 Namibiërs het tydens die derde vlaag van die Covid-pandemie hulle lewens verloor uit ‘n totaal van 3 300 sedert die virus in die land bevestig is. Volgens berigte het 1 501 hulle lewens in Julie verloor en 726 in Junie. Die uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie, Ben Nangombe, het bevestig […]

Read More

Minimumloon-kommissie hervat sessies

Die Namibiese ministerie van arbeid en werkskepping het vroeër vanjaar die loonkommissie op die been gebring. Die doel van die kommissie is om openbare verhore te hou in ‘n poging om die ministerie te help om die kwessie van minimum lone aan te spreek. Na ‘n paar verhore is die openbare verhore uitgestel weens die […]

Read More

Moontlike ontluste vandag – SAPS behoort voorbereid te wees

Wetstoepassers in Suid-Afrika het die publiek die versekering gegee hulle gereed is om die dreigement van ‘n nasionale afsluiting en onluste vandag af te weer. Die buurland se nasionale polisiewoordvoerder Mathapelo Peters maan diegene wat geweld aanblaas dat dit ‘n strafregtelike oortreding is. Die politieke ontleder, professor Andre Duvenhage, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê […]

Read More

Onwettige kragverkope in SA is tot R250 000, daagliks, werd

Tien verdagtes tussen die ouderdom van 35 en 54 gaan na verwagting vandag in die Fochville Landdroshof in Noordwes verskyn. Hulle word aangekla van die onwettige verkoop van voorafbetaalde elektrisiteit in Bethlehem en Senekal in die Vrystaat. Hulle is deur die Valke en ondersoekbeamptes van Eskom aangekeer. ‘n Woordvoerder van die Valke, Christopher Singo, sê […]

Read More

Groot brande oor die naweek

Die brand wat Vrydagmiddag by Brakwater net noord van die hoofstad uitgebreek het, woed steeds, verder noordwes. Volgens berigte is verskeie eiendomme in die gebied in puin gelê. Intussen was daar ook ‘n baie groot veldbrand tussen Outjo en Khorixas wat Sondag ontstaan het. Dit nie bekend in hierdie stadium of die brand onder beheer […]

Read More

Shebeen-eienaars dien petisie in vir drankverkope

Shebeen-eienaars het in ‘n petisie die Namibiese regering tot Woensdag gegee om antwoord te gee op hulle eise dat drankverkope Saterdae en Sondae kan hervat. Die besigheidseienaars sê hulle kan nie ‘n lewe maak onder die huidige maatreëls nie. Die jongste maatreëls wat drankverkope oor die naweek verbied, is reeds ‘n geruime tyd in plek […]

Read More

Minister loof Chani

Namibië se Chani Rabe het Saterdag die titel van mej. Supranational 2021 huis toe gebring. Chani is in November 2020 as mej. Supranational Namibia gekroon, maar kon eers vanjaar meeding vir die internasionale titel nadat die 2020-weergawe weens die Covid-pandemie uitgestel is. Die minister van jeug en sport, Agnes Tjongarero, het aan Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

WGO sê Ebola, Marburg plaas kollig op uitdagings in Afrika

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrika-streek sê die uitbraak van die virale hemorragiese koorssiektes, Ebola en Marburg, plaas die kollig op die vele uitdagings waarmee Afrika-lande, sáám met die Covid-19-pandemie, te doen het. Nege van die 23 lande wat ‘n nuwe vlaag van die koronavirus ondervind, is in Wes-Afrika. Die WGO se streekdirekteur vir Afrika, Moeti Tshidi, […]

Read More

Inheemse tale ingestel vir leerlinglisensie toetse

Plaaslike tale sal nou aangebied word as ‘n opsie vir skriftelike leerlinglisensie toetse, aan aansoekers wat nie vertroud is met Engels nie. Die Namibiese Paaie Owerheid het bekendgemaak dat skriftelike leerlinglisensie toetse in verskillende plaaslike tale by alle NaTIS kantore landwyd, van vandag af van krag sal wees. Engels bly steeds die primêre medium vir […]

Read More