Onwettige kragverkope in SA is tot R250 000, daagliks, werd

Tien verdagtes tussen die ouderdom van 35 en 54 gaan na verwagting vandag in die Fochville Landdroshof in Noordwes verskyn. Hulle word aangekla van die onwettige verkoop van voorafbetaalde elektrisiteit in Bethlehem en Senekal in die Vrystaat. Hulle is deur die Valke en ondersoekbeamptes van Eskom aangekeer. ‘n Woordvoerder van die Valke, Christopher Singo, sê sindikate is glo landwyd bedrywig en maak tussen 150 000 en 250 000 Suid-Afrikaanse rand per dag: