Amerikaners was in selfoonkontak met Heckmair

Die moordverhoor van die twee Amerikaanse burgers, Kevan Townsend en Marcus Thomas hervat volgende week Maandag in die hoërhof. Die saak sloer reeds sewe jaar en 11 jaar nadat Andre Heckmair doodgeskiet in sy motor in Klein Windhoek gevind is. Volgens die jongste getuienis wat in die hof gelewer is, was daar selfoonkontak tussen die […]

Read More

Huishoudings se skuldvlakke wek kommer

Namibiese verbruikers trek noustrop en die meeste se skuldprobleme raak by die dag groter met meeste van die privaatsektor kredietverlening wat aan huishoudings gaan. Die jongste plaaslike syfers toon dat teen Maart vanjaar het huishoudings 50 persent van hulle inkomste op skuld bestee en in Suid-Afrika lyk die prentjie nie anders nie. Die bedryfshoof van […]

Read More

Amerikaners moet uit teen 31 Aug., Trump het so belowe

Die Taliban het gewaarsku dat daar gevolge sal wees as Amerika se troepe langer in Afghanistan aanbly as die ooreengekome sperdatum van volgende Dinsdag. Talle lande, insluitend Frankryk en Brittanje, het ‘n beroep op President Joe Biden gedoen om Amerika se militêre teenwoordigheid in Afghanistan uit te brei. Luidens die ooreenkoms wat die voormalige president, […]

Read More

Waterskuld neem toe by plaaslike owerhede

Talle plaaslike owerhede regoor die land het groot uitdagings met hoë waterverbruik as gevolg van die opdrag deur die ministerie van stedelike ontwikkeling dat water aan alle inwoners tydens die pandemie moet verskaf word. Die destydse minister Peya Mushelenga het verlede jaar Maart die opdrag gegee. Intussen neem waterskuld regoor die land toe maar dorpsrade […]

Read More

Geingob en PDM woon Hichilema inhuldiging by

President Hage Geingob vertrek nou na Lusaka, Zambië om die inhuldiging van die nuwe Zambiese president, Hakainde Hichilema by te woon. Die leier van die PDM-party McHenry Venaani is ook uitgenooi en woon dit by saam met sy skaduminister van handel, Geoffrey Mwilima. Hichilema het 59 persent van die stemme verower, met meer as 2,8 […]

Read More

Moenie net boodskappe, plasing aanstuur nie… verifieer feite

Ondanks die wêreld wat weens die Covid-pandemie tot ‘n stilstand geruk is, is daar steeds mense wat gekant is teen inentings wat beweer dat entstowwe nie doeltreffend is nie. Inligtingstegnologie-kenner, Nrupesh Soni, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat daar nie na hierdie oningeligte mense geluister moet word nie. Hy waarsku mense om nie net […]

Read More

Mynbou hou op 1 September virtuele konferensie

Die Kamer van Mynwese van Namibië sal op 1 September sy 2021 virtuele mynboukonferensie hou, alhoewel die mynbou-ekspo gekanselleer is. Die tema vir vanjaar se konferensie is : “The Namibian Mining Industry’s Resilience and Growth Post Covid-19”. Met die Covid-pandemie wat verwoesting in die Namibiese ekonomie gesaai het, het die mynbousektor voortgegaan om die Namibiese […]

Read More

Tim Noakes betree inentingsdebat

Die bekende Suid-Afrikaanse sportwetenskaplike, professor Tim Noakes, is voor stok gekry vir sy omstrede uitlating oor die Covid-entstof. Hy het getwiet dit wat hy op mediese skool van entstof geleer is, is nie dít wat nou as entstof aangebied word nie. Noakes het gereageer op ’n twiet waarin dr. Anthony Fauci, Amerikaanse kundige op die […]

Read More

Bolandse vrou skuldig aan statutëre verkragting van seun, 13

’n Vrou van ’n Bolandse dorp wat in 2020 ’n seksuele verhouding met ’n toe 13-jarige tienerseun gehad het, is in die landdroshof in Worcester skuldig bevind aan statutêre verkragting. ’n Baba is glo ook uit die verhouding gebore. Luidens die klagstaat het die 25-jarige vrou en die tienerseun tussen 2 Januarie en April 2020 […]

Read More

Henry Seibeb van LPM sê eerste minister moet bedank

Henry Seibeb van die Landless People’s Movement sê die Namibiese eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila verpersoonlik die diefstal van openbare hulpbronne op industriële skaal en moet onmiddellik bedank of deur President Hage Geingob afgedank word. Hy sê sy moenie naby die staatskas of openbare hulpbronne kom nie, want haar tydperk van 14 jaar as finansminister en […]

Read More