Beurtkrag sal voorkom in die winter – Eskom

Eskom sê die risiko van beurtkrag dié winter in die buurland bly hoog omdat instandhoudingswerk vir betroubare voorsiening deurlopend by kragstasies gedoen word. Die kragvoorsiener se beoogde instandhoudingswerk neem sowat 12 persent van sy leweringsvermoë in beslag, terwyl onvoorsiene probleme 20 persent van sy totale vermoë beïnvloed. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê beurtkrag is ‘n laaste opsie…