Stap saam vir Swartbooi en Seibeb

Die Grondlose Mense Beweging het sy lede en ondersteuners aangemoedig om môre by hulle aan te sluit vir ‘n protesoptrede ter ondersteuning van die party-leiers Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb. Dit volg na berigte dat die polisie wel ‘n klag van hoogverraad ondersoek. Joyce Muzengua, die Woordvoerder van die LPM het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…