Indiese variant ook in Israel

Israel sê hy het 8 gevalle van die Indiese variant van Covid-19 aangemeld maar sê die Pfizer entstof is steeds gedeeltelik effektief daarteen. Die land se gesondheid owerhede het aangekondig dat verdere ondersoek ingestel word en dat toetse met entstowwe voortgaan. Brittanje en Ierland het ook aangekondig dat die variant teenwoordig is maar het geen getalle bevestig nie.