Vermeende Kaapse brandstigter in die hof

‘n Man sal vandag in die Landdroshof in Kaapstad verskyn op ‘n aanklag van brandstigting nadat hy na bewering ‘n vuur onbewaak gelaat het in die Tafelberg Nasionale Park. Dit het gelei tot hierdie week se verwoestende brande. Die brand is nou grotendeels onder beheer en brandbestrydingspogings is op Deer Park en die Disapark-torings in Vredehoek toegespits. ‘n Woordvoerder van Stad Kaapstad se brandweer- en reddingsdienste, Jermaine Carelse, sê lugspanne in helikopters sal ook na die brandpunt-gebiede ontplooi word: