Net 25% van bemarkte bees in by uitvoerabattoirs verwerk

Die bemarking van bees het in 2021 met 9,8 persent afgeneem teenoor syfers wat in 2020 aangeteken is. Van die totale 226 000 bees wat bemark is, is 25 persent by uitvoerabattoirs verwerk. Daar is ook 13,9 persent meer speenkalwers op die hoef na Suid-Afrika uitgevoer. Ace Mutelo, die hoof van inligtingstelsels by die Namibiese […]

Read More

Penda sê oor Namibiërs in Oekraïne

Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkinge het die jongste inligting in verband met die Namibiese studente, en ander landsburgers, wat in die Oekraïne is. Die groep maak volgens berigte stelselmatig hul pad na die land se grense toe, soos Penda Naanda, uitvoerende direkteur in die ministerie verduidelik. Hy het ook kontakbesonderhede deurgegee…

Read More

Solidariteit neem ANC-regering hof toe oor ramptoestand

Die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit sê hy ontmoet die regering op 20 April in die hof oor die opheffing van die ramptoestand. Die uitvoerende hoof, Dirk Hermann, sê daar bestaan geen rede meer vir die ramptoestand om voort te gaan nie. Hy sê die redes wat die toestand vereis het, bestaan nie meer nie en daarom […]

Read More

Zelensky vra vir onmiddellike EU-lidmaatskap

Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, het die Europese Unie versoek om onmiddellik lidmaatskap aan sy land toe te staan terwyl Rusland se inval van die pro-Westerse land sy vyfde dag betree. Hy sê Oekraïne se doel is om saam met alle Europeërs te staan en bowenal op gelyke voet te wees. Zelensky beweer 16 kinders […]

Read More

Hoogte klagte deur SA-vervoermaatskappye raak nie Nam nie

Reaksie word ontvang oor berigte uit Suid-Afrika dat vervoermaatskappye boos is oor nuwe wetgewing wat vragmotors se hoogte beperk op 4,3 meter. Volgens die maatskappye is die standaard laer as in buurlande en hul eis ‘n aanpassing. Stefan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit Transport sê dit het geen impak op hul bedrywighede nie. […]

Read More

Almal, ook Russiese burgers, moet teen oorlog opstaan

Dit wil voorkom asof die vergadering tussen die Oekraïnse President Volodymyr Zelensky en sy Russiese eweknie Vladimir Putin wel vandag op die grens tussen Oekraïne en Belarus sal plaasvind, alhoewel Zelensky reeds aangedui het hy hou nie veel hoop uit nie. ‘n Oekraïnse burger Anna Grechishkina wat vroeër vanoggend by Kosmos 94.1 Nuus gekuier het, […]

Read More

Calle sê ook die klimaatnood is onregverdig

Die Namibiese minister van landbou, Calle Schlettwein het gereageer op ‘n studie wat toon dat Afrikalande tot 5 persent van hul BBP moet bestee om hulself teen die impak van klimaatsverandering te beskerm, al stel hulle die minste kweekhuisgasse ter wêreld uit. Dit is volgens ‘n verslag deur die Nairobi-gebaseerde dinkskrum Power Shift Africa. Die […]

Read More

Kenner sê oor 1990 Navo-ooreenkoms… was daar of was daar nie?

Dit is steeds nie duidelik of daar ooit ‘n 1990-ooreenkoms tussen Rusland en Navo was waar Navo onderneem het om nie verder ooswaarts as die verenigde Duitsland te vestig nie. Berigte verskil, en inligting hang af van watter bron jy raadpleeg. Sou dit wel so wees, het Russiese President Vladimir Putin wel rede tot kommer. […]

Read More

Brandstofprys stoot inflasie verder op

Die skerp styging in die brandstofprys het ‘n algehele impak op inflasie. Die petrolprys sal môreaand om middernag met 1 dollar 20 sent styg en diesel met 1 dollar 30 sent. Professor Teresa Kaulihowa. ‘n ekonoom by Unam sê dit kelder pogings om ekonomiese herstel te bewerkstellig. En dit sal tot ten minste die einde […]

Read More

En daar’s darem nog een Rus wat bo-aan iets is

Die Russiese Daniil Medvedev het vandag die nommer een-posisie op die wêreldranglys by Novak Djokovic oorgeneem. Die Serwiër het 361 weke lank die boonste plek beklee, maar punte verloor toe hy nie aan die Australiese Ope kon deelneem nie en ook in die kwarteindronde van die Dubaise kampioenskap verloor het. Alexander Zverev van Duitsland is […]

Read More