Copps 94.1 in Windhoek en Walvisbaai… innoverende misdaad, drankmisbruik

Dit was ‘n opwindende aand vir Namibië se enigste teen-misdaadprogram, Copps 94.1. Spanne is in die hoofstad en aan die kus, op Walvisbaai, ontplooi. Volgens JP Nel wat in Windhoek op grondvlak was, het hulle afgekom op ‘n deur-tot-deur dwelm-afleweringsvoertuig.

En op Walvisbaai, blyk alkohol om ‘n voortdurende probleem te wees soos Jean Louis Knouwds, wat daar patrollie gedoen het, verduidelik.