Hangana Seafood se werkers kry verhoging van 6,5%

Hangana Seafood, ‘n filiaal van die Ohlthaver en List-groep en die Namibiese Visbedryf en Visserman-werkersvakbond het ‘n een jaar ooreenkoms onderteken. Die ooreenkoms het meegebring dat 1 514 werknemers van Hangana Seafood ‘n verhoging van 6,5 persent op hul basiese salaris ontvang het, effektief 1 Julie 2022. Francois Olivier, die besturende direkteur van Hangana Seafood […]

Read More

Sitrusvrugte by EU hawens word vir klaring verwerk

Uitgevoerde Suid-Afrikaanse vrugte wat in hawens van die Europese Unie gehou is, word weer vir klaring verwerk. Dit volg nadat die Departement van Landbou ‘n ooreenkoms met die EU bereik het om die verbod daarop op te hef. Maatreëls om die vrugte onder uiters koue temperature van twee grade Celsius of laer te bewaar, het […]

Read More

Marikana: 48 hofsake moet nog afgehandel word

Die Suid-Afrikaanse prokureur-generaal van die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling, Fhedzisani Pandelani, het bevestig 48 hofsake wat verband hou met die Marikana-slagting moet nog afgehandel word. Die gesinne van die vermoorde Marikana-mynwerkers dagvaar die staat en President Cyril Ramaphosa vir ‘n miljard Suid-Afrikaanse rand en eis ook ‘n verskoning. Pandelani het in Pretoria aan […]

Read More

Oud-Springbok ná toets in Mbombela aangerand

Die voormalige Springbok-speler, Grant Esterhuizen, sterk nog in die hospitaal aan nadat hy ná die toets tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland in Mbombela aangerand is. Die 46-jarige Esterhuizen het in 2000 sewe toetse gespeel en ook die Bulle en die Leeus verteenwoordig. Hy sê hy het saam met vriende by ‘n klub in Mpumalanga gekuier toe […]

Read More

Namibiese oogarts sê hoë koste vir katarak-operasies is ‘n uitdaging 

Die wêreldbekende Namibiese oogarts dr. Helena Ndume sê ten spyte van ‘n groter aanvraag na katarak-operasies regoor die land, is hulle nie in staat om dit tweejaarliks aan te bied nie weens die hoë koste, aangesien die gesondheidsministerie talle dringende behoeftes het. Dr. Ndume en haar span van plaaslike en internasionale dokters doen tans katarak-operasies […]

Read More

Chinese burger glo van N$3,3 miljoen beroof

Die gewapende rooftog wat vanoggend omstreeks tien-uur in Hochlandpark in die hoofstad plaasgevind het, was by die huis van ‘n Chinese burger Sun Gong. Hy is glo deur ses verdagtes met ‘n geweer aangehou. Volgens die Namibiese polisie het die ses verdagtes het by sy erf ingekom, die veiligheidswag oorrompel en die klokkie by die […]

Read More

Namibiese houtskoolbedryf gaan van krag tot krag

Die aantal Namibiese houtskoolprodusente van 350 in 2014 het tot 1 082 aan die einde van 2020 toegeneem, met uitvoer-volumes van houtskool met toegevoegde waarde wat 60 000 ton uitmaak. Die uitvoermarkte aan die einde van 2020 vir houtskool was Suid-Afrika, Japan en Pakistan, en daar was pogings om toegang tot die Turkse mark. Die […]

Read More

 Vyf gevangenes eis R10 miljoen vir marteling

Vyf gevangenes het regstappe gedoen teen die Suid-Afrikaanse minister van justisie en korrektiewe Dienste, Ronald Lamola, oor beweerde geweld, mishandeling en marteling. Xolani Zulu, Llewellyn Smith, Benson Qibi, Abel Phasha en Mthokozisi Sithole dagvaar die minister en sy departement vir tien miljoen Suid-Afrikaanse rand. Hulle beweer tronkbeamptes het hulle in Augustus 2014 in die Leeuwkop-maksimum […]

Read More

 SA vroue-rugby kry hupstoot

Rugby: Vroue-rugby in Suid-Afrika het ‘n reuse hupstoot gekry met First National Bank se aankondiging dat hy sy vennootskap met die Springbokke uitbrei na die nasionale vrouespan. Dit is die eerste borgskap vir die Bok-vroue sedert die Vroue-vyftiental-program vier jaar gelede her-bekendgestel is. Die vroue sal Saterdag die eerste keer die bank se logo op […]

Read More

Eskom gaan dalk vanaand Fase 2-beurkrag instel

Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag kan dalk vanaand ingestel word weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë. Woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê ‘n eenheid het onklaar geraak by die Majuba- en die Tutuka-kragstasie en twee eenhede by Kriel, en dit het groot druk op die stelsel geplaas.

Read More