Musk staan Twitter se aansoek vir versnelde hofsaak, teen

Elon Musk se regspan het ‘n mosie ingedien om Twitter se versoek vir ‘n versnelde verhoor oor sy terugtrekking van sy aanbod om die maatskappy te koop, teen te staan. Luidens die dokumente moet Twitter se versoek, wat as onregverdig beskryf word, verwerp word. Twitter sê die saak moet in September begin omdat die  ooreenkoms […]

Read More

Behoeftiges op Okahandja word bygestaan

Die Tulipamwe-liefdadigheidsorganisasie in Okahandja gaan ‘n fondsinsameling aanbied vir die kwesbare mense van die dorp. Die fondsinsamelingsgeleentheid sal vanaf die 3 tot 4 September in Vyfrand-kamp plaasvind. Mense wat die geleentheid wil bywoon, word aangemoedig om sanitêre doekies, doeke of toiletware saam te bring. Sportspanne is welkom om vir die verskillende sportkodes te registreer teen […]

Read More

Olieprys: Produsente sal moet 30m vate daagliks byvoeg teen 2023

Berigte lui dat Opul-produsente in 2023 ru-olie teen die vinnigste pas in vyf jaar moet produseer as hulle aan olievraag wil voldoen, en alle aanduidings is dat hulle sal sukkel. Die jongste voorspellings van die Internasionale Energieagentskap en die Amerikaanse Energie-inligtingsadministrasie dui op ‘n toename in vraag van meer as 6 miljoen vate per dag. […]

Read More

Militante woed in Mosambiek, SA verleng sy militêre steun

Suid-Afrika het weer sy militêre steun aan Mosambiek bevestig. President Cyril Ramaphosa het herhaal dat die regering steeds daartoe verbind is om vrede te herstel in die noordelike provinsie, Cabo Delgado. Die direkteur van die Sentrum vir Demokrasie en Ontwikkeling in Mosambiek, Adriano Nuvunga, sê ekstremiste het volgens berigte klopjagte op polisie- en weermagbasisse uitgevoer […]

Read More

Finansiële ondersteuning vir Trump neem af

Oudpresident Donald Trump se aanlyn fondsinsameling het die afgelope maande afgeneem wat vrae laat ontstaan oor hoe sterk sy invloed op die Republikeinse Party nog is. Internasionale nuusagentskappe berig dat Trump se politieke komitees het tussen April en Junie sowat 18 miljoen Amerikaanse dollar ingesamel, sowat 2 miljoen minder as in die vorige drie maande. […]

Read More

Wallis verwag ‘n taai stryd teen die Bokke

Wallis se hoofafrigter, Wayne Pivac, verwag vamiddag ‘n taai stryd teen ‘n volsterkte Springbok-span in die derde toets in Kaapstad. Die besoekers het die tweede toets met ‘n enkele punt gewen teen ‘n teenstander wat deur baie as ‘n B-span beskryf is nadat die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, grootskaalse veranderings aangebring het. Pivac sê die eerste-keuse […]

Read More

Ouditeur-generaal spreek hom sterk uit geen NSFAF se boeke

Die ouditeur-generaal se kantoor het sy teleurstelling uitgespreek in die 2020-2021 finansiële state van die Namibiese studente hulpfonds. Junias Kandjeke het in sy ouditverslag ‘n negatiewe ouditmening oor NSFAF uitgereik en sê die fonds het versuim om ‘n ware en regverdige weerspieëling van sy finansiële posisie vir die betrokke boekjaar te gee. Hy sê die […]

Read More

Numsa is vies vir Gordhan, sê hy mors met openbare ondernemings

Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond, Numsa, sê die ondernemings in staatsbesit het ineengestort onder die leierskap van die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan. Die vakbond het buite die Departement van Openbare Ondernemings betoog oor Denel se werkers wat nie betaal is nie. Volgens die woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, word die werknemers reeds vir drie maande nie betaal […]

Read More

Malawi se mielie-oes is af met amper 20%

Malawi se mielieproduksie het in die 2021-2022-boekjaar met 18,9 persent gedaal weens ’n kombinasie van faktore soos droogte, tropiese siklone en onvoldoende voorsiening van gesubsidieerde kunsmis. Produksie het tot 3,7 miljoen metrieke ton gedaal vanaf 4,6 miljoen metrieke ton. Die meeste gebiede, veral in die suide van Malawi, het laat reën ervaar wat tot langdurige […]

Read More

Richelieu Eagles speel vandag weer teen Nepal

Die Richelieu Eagles speel vandag om 12-uur teen Nepal in die Internasionale Krieketraad se eendagwedstryd in Ayr, Skotland. Die Eagles het Nepal Maandag met 40 lopies gewen. Die span neem deel aan ‘n driehoekige reeks teen Nepal en Skotland.

Read More