Militante woed in Mosambiek, SA verleng sy militêre steun

Suid-Afrika het weer sy militêre steun aan Mosambiek bevestig. President Cyril Ramaphosa het herhaal dat die regering steeds daartoe verbind is om vrede te herstel in die noordelike provinsie, Cabo Delgado. Die direkteur van die Sentrum vir Demokrasie en Ontwikkeling in Mosambiek, Adriano Nuvunga, sê ekstremiste het volgens berigte klopjagte op polisie- en weermagbasisse uitgevoer om beslag te lê op wapens: