Wallis verwag ‘n taai stryd teen die Bokke

Wallis se hoofafrigter, Wayne Pivac, verwag vamiddag ‘n taai stryd teen ‘n volsterkte Springbok-span in die derde toets in Kaapstad. Die besoekers het die tweede toets met ‘n enkele punt gewen teen ‘n teenstander wat deur baie as ‘n B-span beskryf is nadat die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, grootskaalse veranderings aangebring het. Pivac sê die eerste-keuse Bokke behoort uitgerus te wees na ‘n week af: