Een Somaliese kind elke minuut in hospitaal opgeneem

Een kind word elke minuut in Somalië vir mediese behandeling vir wanvoeding opgeneem in ‘n hospitaal. Die VN se kinderfonds Unicef sê die land is op die rand van ‘n ramp as gevolg van die erge droogte wat nie in die afgelope 50 jaar ervaar is nie. Die situasie in Somalië lyk tans erger as in 2011, toe hongersnood die […]

Read More

Elke 22 minute word ‘n motor in SA gesteel

Misdaad is in Namibië ‘n baie groot uitdaging en die kwessie vererger, ook aangedryf deur die heersende ekonomiese toestande. Motorkapings raak ook al hoe meer algemeen, veral in die hoofstad maar, in die buurland is die uitdaging baie groter. Die nasionale akademie vir die voorkoming van kapings in Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die toename in kapings en motorkapings. Die jongste […]

Read More

Miljoene in aftreefondse is nie geëis nie

Die Namibiese toesighoudende owerheid, Namfisa, sê pensioenarisse en hul begunstigdes het verlede jaar meer 176,4 miljoen Namibiese dollar se voordele nie geëis nie. Volgens die owerheid toon die syfer dat talle afgetredenes nie bewus is van die fondse nie of dat die pensioenadministrateurs nie genoeg inligting het om begunstigdes te kontak nie. Kenneth Matomola, uitvoerende hoof van Namfisa, sê as die voordele binne ‘n sekere tyd nie geëis word nie, word dit na die Meester […]

Read More

Regering het Oman-mensehandelsaak goed hanteer, een is oor

Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkinge is tevrede hoe hulle die Oman-situasie hanteer het. Altesaam 31 Namibiërs was in Oman in ‘n saak van mensehandel, en tot dusver is 27 terug in Namibië. Van die vier wat nog in Oman is, wil net een terugkeer. Die ministerie werk daaraan om haar terug in die land […]

Read More

Reaksie op MUN-fout wat 200 mynwerkers laat skors

Na die heraanstelling van die B2Gold-myn se 160 werknemers wat geskors is vir hul beweerde betrokkenheid by ‘n onwettige staking op 30 September, blyk dit dat Mynwerkersunie van Namibië, MUN, sy fout erken het. MUN het erken dat hul lede die interne griewe- en dispuut-meganismes wat voorheen aan hulle beskikbaar was, moes gevolg het voor […]

Read More

Eagles deel van top-4 wat tweede week kan bereik

Ierland en Skotland speel reeds op die vierde dag van die T20-Wêreldbekertoernooi in Australië. Dit sal gevolg word deur die wedstryd tussen die Wes-Indiese Eilande en Zimbabwe – albei in Hobart, Tasmanië. Hierdie week is die eerste ronde van die toernooi, terwyl die hoofbyeenkoms Saterdag begin. Vier uit die agt spanne wat hierdie week deelneem, sal die […]

Read More

Beurtkrag vanmiddag na fase drie verlaag

Eskom sal beurtkrag in die buurland vanaf vieruur vanmiddag tot fase drie verlaag. Die sukkelende kragvoorsiener is Dinsdag gedwing om beurtkrag na fase vier te verhoog nadat vyf kragopwekkers by verskeie kragstasies onklaar geraak het. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê beurtkrag sal Vrydagmiddag verder verlaag word tot fase twee:

Read More

Drie maande, N$1,1m se misdaad in Oshana

Kommissaris Naftal Sakaria, Nampol se bevelvoerder van die Oshana-streek sê inwoners van die streek is beroof van 1,1 miljoen Namibiese dollar tussen Junie en Augustus vanjaar met 75 sake wat geregistreer is. Dit sluit swendelary en diefstal by kitsbanke in. Veral kommerwekkend is dat talle gevang is met ‘n bedrogspul dat hulle betalings moet maak […]

Read More

Kapofi se vermeende swendelaar vasgetrek, verskyn vandag

Die man wat daarvan verdink word dat hy die Namibiese minister van verdediging, Frans Kapofi, bedrieg het, verskyn vandag in die Windhoek-landdroshof. Die Namibiese polisie het bevestig dat die vermeende bedrieër Dinsdag by sy wegkruipplek in die Khomasdal-woonbuurt in Windhoek in hegtenis geneem is. Die verdagte is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning […]

Read More

Stem vir die Demokrate om aborsie-reg te beskerm – Biden

Amerikaanse President Joe Biden het ‘n beroep op kiesers in die VSA gedoen om vir kandidate van die Demokratiese Party in die tussenverkiesing in November te stem. Hy sê die party moet beheer hou van die Kongres om te verseker dat federale wetgewing wat toegang tot aborsie wettig, deurgevoer kan word.

Read More