San-oupa skuur skouers met Jane Goodall

‘n Namibiese San-man het die Earthna-beraad in Katar bygewoon om die kultuur van die San na ‘n internasionale gehoor te bring. Hierdie geleentheid, georganiseer deur die Katar-stigting, het minderheidsgroepe verteenwoordig op ‘n globale platform met volhoubaarheid die sleutelfokus. Oupa Topias, ‘n ikoniese lid van die Antieke San-vaardighede Akademie van die Harnas-wildreservaat en gasteplaas is deur […]

Read More

Namibiese jagters vrees vir invoerverbod van jagtrofeë in VK

Namibiese professionele jagters het hul kommer uitgespreek oor Britse parlementslede in die laerhuis wat die hoogs betwiste wetsontwerp oor die invoer van jagtrofeë na Brittanje, goedgekeur het. Die wetsontwerp is nou na die Britse hoërhuis vir goedkeuring verwys. Maar voetsoolvlak-bewaringsgroepe in verskeie Suider-Afrikaanse lande veroordeel die Wetsontwerp op Jagtrofeë se invoerverbod as “nog ‘n manier […]

Read More

Cyril sê hy gaan minder praat en meer doen

President Cyril Ramaphosa sê hy gaan minder praat en meer doen. Ramaphosa het ‘n ANC-vergadering met burgerlike organisasies in die Johannesburgse stadsaal toegespreek. Hy sê hy is gekritiseer omdat hy te lank neem om besluite te neem. Die vergadering is gehou om oplossings te vind vir die talle probleme wat die land in die gesig […]

Read More

Trump verwag hy gaan Dinsdag gearresteer word

Amerikaanse oudpresident Donald Trump sê hy verwag om Dinsdag in hegtenis geneem te word oor ‘n aanklag wat die Manhattan-distriksaanklaer teen hom aanhangig gemaak het. Trump het in ‘n boodskap op sosiale media ‘n beroep op sy ondersteuners gedoen om protes aan te teken. Daar word bespiegel die saak hou verband met betalings wat hy […]

Read More

Motorsport: Max Verstappen se renmotor onklaar

Motorsport: Sergio Perez spring in die voorste posisie van die Saoedi-Arabiese Grand Prix weg ná sy Red Bull-spanmaat, Max Verstappen, se motor onklaar geraak het. Verstappen was die oorweldigende gunsteling vir die voorste wegspringplek na hy ál drie oefensessies van Formule Een se vinnigste straatbaan gemaklik gewen het. ‘n Fout met sy motor se dryf-as […]

Read More

MEFT: Gemeeskapsbewaring ‘n sukses

Die Namibiese omgewingsministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda sê gemeenskapsbewaring is ‘n sukses. Hy sê vanaf 1990 tot 2021 het gemeenskaps-bewaring sowat 11,9 miljard Namibiese dollar tot Namibië se netto nasionale inkomste bygedra en 3 548 werksgeleenthede geskep. Muyunda sê bewaringsgebiede het totale kontant-inkomste en voordele vir landelike gemeenskappe van 91,7 miljoen dollar gegenereer. In 2021 […]

Read More

Instituut oor Sekerheidstudies gee risiko-ontleding oor EFF-stilstand

Die Instituut vir Sekerheid-studies in die buurland sê die samelewing moet die wil hê om die oppergesag van die reg te volg om môre geweld en plundering te vermy. Dit kom teen die agtergrond van die EFF se beplande nasionale protesaksie. Godfrey Mulaudzi van die instituut sê die betoging toon tekens van veiligheids-bedreigings, maar die […]

Read More

Wyoming wil aborsiepille verbied

Die goewerneur van Wyoming Mark Gordon het ‘n wetsontwerp onderteken wat die gebruik of voorskrif van medikasie-aborsiepille verbied, wat vroeër vandeesmaand deur die staat se Republikeinse beheerde wetgewer goedgekeur is. Gordon, ‘n Republikein, het die wet onderteken aangesien ‘n federale regter in Texas dit oorweeg om ‘n landwye verbod op die aborsiepil te beveel in […]

Read More

Krieket: Windies wen tweede eendagwedstryd teen Proteas

Krieket: Die Wes-Indiese Eilande het die tweede eendagwedstryd teen die Proteas in Oos-Londen met 48 lopies gewen. Die besoekers het 335 vir agt in hulle 50 boulbeurte aangeteken. Ondanks Temba Bavuma se indrukwekkende 144 lopies van 118 balle, kon Suid-Afrika met slegs 287 lopies antwoord voor hulle in die 42ste boulbeurt uitgehaal is. Die Windies […]

Read More

Telecom Namibia se skoonmaaktender oor drie jaar beloop meer as N$4 miljoen

Telecom Namibia het die tender vir skoonmaakdienste aan Aftermath Relocation and Cleaning toegeken vir meer as 4,681 miljoen Namibiese dollar oor drie jaar, BTW uitgesluit. Volgens die Tender Bulletin is 17 tenders ontvang vir die verskaffing van skoonmaakdienste oor drie jaar aan Telecom Namibia se hoofkantoor in die hoofstad en omliggende gebiede. Die tenderbedrae wissel […]

Read More