Omstrede Chinese burger wil sy rooshout terug hê
Die omstrede Chinese burger Hou Xuecheng het ‘n saak in die Hoërhof teen Eight E Six Investments gebring vir ‘n bevel dat die respondent 159 blokke rooshout aan hom terugbesorg. In sy stukke voor Regter Essie Schimming Chase sê het ‘n sekere Jose Domingo het saam met lede van die Namibiese polisie en die Ministerie […]
Pyplyn maak Amerikaners paniekerig
Die Amerikaanse regering sê hy werk onverpoosd om die brandstoftoevoer in die Colonial-pyplyn weer aan die gang te kry. Die pyplyn, wat sowat 45 persent van die brandstof aan die ooskus verskaf, is nou al vir 5 dae weens ‘n kuberaanval afgesluit. Drie state – Noord-Carolina, Virginia en Florida – het noodtoestande afgekondig weens ‘n […]
Speel so om toekomstige klimaat-uitdagings te bepaal…
Rekenaarspeletjie-geesdriftiges en waarnemers van klimaatsveranderings kry die geleentheid om te besluit hoe die klimaat in die toekoms daar gaan uitsien deur aan ‘n speletjie Survive the Century deel te neem. Dit is ‘n denkbeeldige spel oor aanlynklimaatsverandering en die omgewingsopsies waarvoor die mens tussen 2021 en 2100 te staan gaan kom. Een van die mense […]
Mense verstaan nie onteiening nie – TLU-SA
Die buurland se landbou-organisasie, TLU SA, sê uit die kommentaar by die Parlement se Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur se openbare verhore oor die Wetsontwerp oor Onteiening, blyk dit duidelik die deelnemers het geen idee wat die implikasie van die wetsontwerp is nie. Die wetsontwerp gaan in die grondhervormingsprogram aangewend word. Bennie van Zyl […]
Katima inwoners sal verligting van rook-besoedeling
Die Katima Mulilo Dorpsraad moet tans gebruik maak van die stortingsterrein by Bukalo, 40 kilometer oos van die dorp nadat die Ministerie van Omgewingsake die huidige terrein gesluit het. Die gebied word reeds sedert 2018 onwettig gebruik nadat die ministerie gesê het dit voldoen nie aan die nodige vereistes volgens wetgewing nie. Inwoners het die […]
Geingob moet intree by NBC-staking
Terwyl daar verskeie petisies regoor die land deur werkers van die NBC ingedien sal word, het die pasgestigte vakbond vir media praktisyns, Nampu, ‘n beroep op President Hage Geingob om tussen beide te tree en die dooiepunt in die onderhandelings op te los. Die Eerste Minister Saara Kuugongelwa Amadhila het vroeër gesê dat terwyl die […]
Nujoma vier sy 92ste verjaardag
Stigterspresident Sam Nujoma vier vandag sy 92ste verjaardag. Hy word deur voormalige minister Pendukeni Iivula-Ithana as revolusionêre anti-apartheidsaktivis en politikus onthou wat sedert 1990 tot 2005 die Namibiese President was. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en hulde aan Nujoma gebring.
Ondersoek na regters in wapenskandaal geloods
Open Secrets in Suid-Afrika sê hy is verheug dat die proses begin het om die regters wat die wapenskandaal ondersoek het, vir growwe wangedrag aanspreeklik te hou. Die Regterlike Gedragskommissie vergader aanstaande maand om aan te beveel of ‘n klagte teen Regters Willie Seriti en Hendrick Musi ondersoek moet word en by die Regterlike Gedragstribunaal […]
Oud-weermaghoof dagvaar oor arrestasie
‘n Voormalige bevelvoerder van die Namibiese weermag, Generaal-Majoor Thomas Hamunyela, dagvaar die Minister van Veiligheid en Sekuriteit vir hy wat sê was sy onwettige arrestasie en aanhouding. Hamunyela is op 12 Januarie gearresteer op klagte van veediefstal. Volgens die staat het hy in Junie verlede jaar 3 osse en ‘n koei met ‘n beraamde waarde […]
Covid-afval hoop op by kliniek
Mediese afval hoop vir die tweede keer buite die Robert Mugabe-kliniek in die hoofstad op. Die sakke is teen die oop heining by die openbare sypaadjie en raak daagliks meer. Kosmos 94.1 Nuus het Dinsdag navrae by die Uitvoerende Direkteur van die Ministerie van Gesondheid, Ben Nangombe gedoen en hy het onderneem om op te […]