SA monitor situasie in Indië noukeurig

Met vrese dat reisigers uit Indië dalk ‘n oplewing van Covid-19 in Suid-Afrika kan veroorsaak, het die Gesondheidsdepartement in die buurland gesê dat hy die situasie in Indië fyn dophou. Die departement het Suid Afrikaners verseker dat dit reisigers vanuit Indië nou monitor om te verhoed dat die B.1.617-variant van die virus, wat tans die […]

Read More

Privaatsektor maak minder skuld

IJG Sekuriteite in die hoofstad sê die syfers vir privaatkredietverlening in Maart vanjaar toon ‘n afname in nuwe skuld wat aangegaan is. Op ‘n jaargrondslag is krediet wat uitgereik is aan die privaatsektor sowat 71,7 persent laer in vergelyking met einde Maart verlede jaar. In hul verslag sê die ontleders dat banke strenger kredietmaatreëls toepas […]

Read More

Geingob as voorkomingsmaatreël in selfisolasie

President Hage Geingob is tans in selfisolasie as voorkomingsmaatreël ná sy besoek aan die Noordooste. Die Perssekretaris van die Presidensie, Dr Alfredo Hengari, sê Geingob is gesond en by die werk.

Read More

Sluit aan by buurwagte

Alhoewel die meeste misdaad oor naweke plaasvind, het min voorvalle die afgelope naweek, insluitend Werkersdag, plaasgevind. Adjunk-inspekteur Elifas Kuwinga van Nampol sê buurtwagte speel ‘n groot rol om misdaad te bekamp en hy moedig gemeenskapslede om aan te sluit.

Read More

Veldbrande risiko vir winter

Veldbrande is vir die wintermaande die grootste risiko vir veeboere omdat so daar tans baie gras is. Kosmos 94.1 Nuus het by Dr. Cornelis van der Waal, die bekende Bewaringslandboukenner en Ekoloog, aangeklop vir raad in dié verband.

Read More

Rolstolvrou bou opritte met Lego-blokkies

 ons eindig die bulletin af met ‘n kleurvolle storie …  ‘n Duitse vrou wat aan ‘n rolstoel gekluister is sedert sy 26 jaar gelede in ‘n motorongeluk beseer is, bou in haar tuisdorp Hanau opritte met kinders se Lego-blokkies. Rita Ebel het inwoners gevra om ou Lego-blokkies te skenk wat sy en haar man dan gebruik om opritte te […]

Read More

Elifas Kuwinga Maandag

Geingob as voorkomingsmaatreël in selfisolasie President Hage Geingob is tans in selfisolasie as voorkomingsmaatreël ná sy besoek aan die Noordooste. Die Perssekretaris van die Presidensie, Dr Alfredo Hengari, sê Geingob is gesond en by die werk.  

Read More

Jeugdiens kan misdaad help beveg

Die Woordvoerder van die Namibiese polisie, Adjunk-Kommissaris Kauna Shikwambi, sê die inisiatief van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se program vir jeugwerkplek-ervaring is prysenswaardig. Sy sê enige pogings om misdaad te beveg, word verwelkom en die inisiatief is iets wat in Nampol geïmplementeer kan word, soortgelyk aan die Jeugdiens. Sy bespreek die Namibiese verband.

Read More

Swakara se hoop op Junie-veiling

Die Swakara-bedryf neem baie langer om ná Covid-19 te herstel, sê ‘n plaaslike produsent, Louisa Campbell. Die pelse wat nog nie verkoop is nie lê nog in Kopenhagen in Denemarke. Boere plaas hul hoop op die veilings wat eers in Junie gaan plaasvind. Kosmos 94.1 gesels met Louisa Campbell Sy sê daar is geen ander […]

Read More

Tedros wil aanbly as WGO-baas

Die Direkteur-Generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, beplan om vir sy tweede vyf jaar termyn as hoof van die WGO te staan, berig internasionale media. Die voormalige Amerikaanse President, Donald Trump, was ‘n groot kritikus van die WGO se hantering van die Covid-19-pandemie. Trump het gemeen die WGO was nie ferm genoeg op China […]

Read More