Kerina-begrafnis – ons moes keer

Die sekretaris-generaal van die Ovaherero tradisionele owerheid professor Mutjinde Katjiua sê hulle was genoodsaak om die hof te nader om te verhoed dat die ontslape Mburumba Kerina begrawe word in Okahandja waar die volk se opperhoofte ter ruste gelê is. Advokaat Vekuii Rukoro wat op 18 Junie as gevolg van Covid oorlede is, sal volgende week daar begrawe word. Professor Katjiua verduidelik…