SA verklaar droogte as ramp, bystand bitter nodig

Die hoof van die buurland se Nasionale Rampbestuursentrum, Mmaphaka Tau, sê die aanhoudende droogte in die Oos-Kaap, asook die Noord- en Wes-Kaap kwalifiseer om as ‘n nasionale ramp verklaar te word. Die uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Jannie Strydom, sê hulle sien uit na die formaat en omvang van die hulp wat die regering aan […]

Read More

Lieb Bester sterf

Die geliefde Suid-Afrikaanse akteur en musikant Lieb Bester is oorlede. Die nuus volg nadat hy vroeër die maand weer in die hospitaal opgeneem is. Sy broer dr. André Bester, het op 6 Julie gesê sy nierfunksie was baie laag en dat hy dialise moet ontvang. Sy broer het ook bevestig dat Lieb se gesondheidstryd steeds […]

Read More

BDF intimideer inwoners, goewerneur bekommerd

Die goewerneur van die Zambezi-streek Lawrence Sampofu het weer beklemtoon dat inwoners van sy streek wat in die omgewing van die Chobe, Linyanti en Kwandu-riviere woon, steeds bang is die vir Botswana weermag, wat hy as uiters kommerwekkend beskryf het. Volgens Sampofu lewe die mense in vrees en word hulle ook geteister en intimideer. Owerhede […]

Read More

EU reik waarskuwing aan Pole uit

Die Europese Kommissie het Pole gewaarsku dat hy boetes in die gesig staar as hy hom nie by ‘n beslissing van die Europese Geregshof hou nie. Volgens media berigte het die hof Pole beveel om verskeie aspekte van sy dissiplinêre regulasies te skrap, insluitend bepalings wat ‘n dissiplinêre komitee toelaat om regters se vrywaring van […]

Read More

Weermag moet ingryp in taxi-geweld

Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê meer lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is nodig om die voortslepende taxigeweld in Kaapstad te stuit. Altesaam 12 inhegtenisnemings is tot dusver in verband met geweld oor roetes uitgevoer, terwyl agt taxi-operateurs in afsonderlike voorvalle in die stad se metropool doodgeskiet is. Intussen sê die sekretaris van die […]

Read More

Betaling aan Kunene-boer is bystand nie kompensasie nie

Die Namibiese omgewingsministerie het meer inligting bekend gemaak oor die betaling van 40 000 Namibiese dollar aan ‘n boer in die Kunene-streek wat 76 kleinvee tydens ‘n leeu-aanval verloor het. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dis nie werklik kompensasie nie maar eerder bystand. Hy verduidelik.

Read More

Trump-vennoot gearresteer

Die voorsitter van die voormalige Amerikaanse president Donald Trump se 2017-inhuldigingskomitee, Thomas Barrack, is gister in Los Angeles in hegtenis geneem. Barrack en twee ander mense word aangekla dat hulle tussen April 2016, tydens Trump se eerste presidensiële veldtog, en April 2019 as agente van die Verenigde Arabiese Emirate opgetree het. Barrack is ook aangekla […]

Read More

Misdaad neem af, alkoholverbod dra by

Misdaad in Windhoek en dele van Namibië is besig om af te neem, volgens die Namibiese polisie se streeksbevelvoerder van die Khomas-streek, kommissaris Ismael Basson. Die weeklikse misdaadverslag van Nampol toon ook ‘n daling in misdaad. Kommissaris Basson praat met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

SA se plaaslike owerheidsverkiesings dalk uitgestel

Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Ralph Mathekga, sê dit is verstaanbaar hoekom die buurland se plaaslike regeringsverkiesing wat vir 27 Oktober geskeduleer is, moontlik uitgestel kan word. Die voormalige adjunk-hoofregter Dikgang Moseneke, het in sy verslag bevind dit sal nie moontlik wees om dan vry en regverdige verkiesings te hou nie, want dit sal meer lewens […]

Read More

LPM se appèl vandag voor vol bank van regters

Hooggeregshof regters Dave Smuts en Theo Frank sal saam met hoofregter Peter Shivute vandag die LPM-appèl aanhoor. Die twee partyleiers Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb bring die aansoek teen die verbod van die Speaker van die Nasionale Vergadering professor Peter Katjavivi op hul teenwoordigheid in die parlement. Die twee is die kamer verbied na die […]

Read More