Weermag moet ingryp in taxi-geweld

Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê meer lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is nodig om die voortslepende taxigeweld in Kaapstad te stuit. Altesaam 12 inhegtenisnemings is tot dusver in verband met geweld oor roetes uitgevoer, terwyl agt taxi-operateurs in afsonderlike voorvalle in die stad se metropool doodgeskiet is. Intussen sê die sekretaris van die Kongres van Demokratiese Taxi-verenigings, Lesley Sikhupela, ‘n dooiepunt is bereik:

Mandla Hermanus van die Cape Amalgamated Taxi Association sê die regering moet ‘n ferm standpunt oor die kwessie inneem: