SA verklaar droogte as ramp, bystand bitter nodig

Die hoof van die buurland se Nasionale Rampbestuursentrum, Mmaphaka Tau, sê die aanhoudende droogte in die Oos-Kaap, asook die Noord- en Wes-Kaap kwalifiseer om as ‘n nasionale ramp verklaar te word. Die uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Jannie Strydom, sê hulle sien uit na die formaat en omvang van die hulp wat die regering aan droogtegeteisterde gebiede gaan verskaf: