SA se plaaslike owerheidsverkiesings dalk uitgestel

Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Ralph Mathekga, sê dit is verstaanbaar hoekom die buurland se plaaslike regeringsverkiesing wat vir 27 Oktober geskeduleer is, moontlik uitgestel kan word. Die voormalige adjunk-hoofregter Dikgang Moseneke, het in sy verslag bevind dit sal nie moontlik wees om dan vry en regverdige verkiesings te hou nie, want dit sal meer lewens weens Covid-19 in gevaar stel. Hy het aanbeveel die verkiesings word tot nie later nie as Februarie aanstaande jaar uitgestel. Mathekga sê die veiligheid van kiesers is ‘n prioriteit: