Misdaad neem af, alkoholverbod dra by

Misdaad in Windhoek en dele van Namibië is besig om af te neem, volgens die Namibiese polisie se streeksbevelvoerder van die Khomas-streek, kommissaris Ismael Basson. Die weeklikse misdaadverslag van Nampol toon ook ‘n daling in misdaad. Kommissaris Basson praat met Kosmos 94.1 Nuus.