EU reik waarskuwing aan Pole uit

Die Europese Kommissie het Pole gewaarsku dat hy boetes in die gesig staar as hy hom nie by ‘n beslissing van die Europese Geregshof hou nie. Volgens media berigte het die hof Pole beveel om verskeie aspekte van sy dissiplinêre regulasies te skrap, insluitend bepalings wat ‘n dissiplinêre komitee toelaat om regters se vrywaring van vervolging te verwyder. Die hof het ook beslis dat die dissiplinêre regulasies nie met EU-wetgewing versoenbaar is nie. Vera Jourova van die kommissie sê hulle gaan nie huiwer om streng teen Pole op te tree nie: